Jesus se raaiselstories

Skrywer: Johan Smit

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Jesus se raaiselstories deur Johan Smit

In Jesus se tyd het die rabbi’s graag verhale gebruik om hulle werklikheid en waarhede met die mense te deel. Ook Jesus het verhale gebruik om waarhede oor te dra: Hy het graag gelykenisse vertel om sy volgelinge meer te leer oor die koninkryk van die hemel. Maar telkens moes Jesus sy stories vir sy dissipels uitlê omdat hulle nie die dieper waarheid agter die voor die hand liggende kon raaksien nie.

Jesus se raaisel-stories is ‘n Bybelstudie wat jou laat stilstaan by 20 van Jesus se verhale sodat jy ook die dieper waarhede daaragter kan ontdek en jou eie maak.

Reviews

Be the first to review “Jesus se raaiselstories”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop