Ina – ‘n Verhaal van genade en genesing

Skrywer: Ina Bonnette

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R60.00

1 in stock

1 in stock

Ina – ‘n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette

Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar oorrompel het.

Ina – ‘n Verhaal van genade en genesing is die merkwaardige verhaal van ‘n oorwinnaar, ‘n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.

Reviews

Be the first to review “Ina – ‘n Verhaal van genade en genesing”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop