Hulle Wat Agterbly 6: Die Sluipmoordenaars

Skrywer: Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

2 in stock

2 in stock

Die Mag teen Verdrukking is dawerend op pad na die vier moorde wat in die Skrif voorspel word.

Die leier van die Enigma Babilon Eenwereldgeloof en die twee getuies by die Klaagmuur verkeer al meer in gevaar soos die “regte tyd” nader kom. Daar word voorspel dat die Antichris noodlottig gewond gaan word.

Terwyl ‘n bonatuurlike horde demoniese perderuiters ‘n derde van die oorblywende aardbewoners afmaai, berei die Mag teen Verdrukking hulle voor om voortaan as vlugtelinge te leef. Nog ‘n lid van die Mag sterf, en ander sluit by die groep aan as krisisse gelowiges saamsnoer.

Rayford en die jongste lid van die mag word deur die WG-sekuriteitswagte in Amerika aangeval.

David volhard steeds met sy gevaarlike taak om die WG-hoofkwartier in Nieu-Babilon dop te hou.

Mac en sy vlieenier word aan boord van die Condor 216 in Afrika aangeval.

Hattie word in Belgie opgesluit.

Rayford loop reg in ‘n lokval in Frankryk, ontkom net-net aan ‘n skietery en WG-aanvalsvliegtuie in Al Basrah, en beplan sy eie betrokkenheid by die sluipmoord van die Antichris, ‘n “voorreg” waarom talle meeding.

Geskiedenis en profesie loop hand aan hand in Jerusalem in die middel van die Verdrukking vir die aanskoulikste tafereel nog in die voortgesette drama van hulle wat agterbly.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop