Hulle Wat Agterbly 9: Die Ontheiliging deur Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye
In Nicolae word die sage voortgesit as Rayford, sy nuwe vrou Amanda, Buck en Chloe dit hulle lewenstaak maak om soveel as moontlik mense vir Christus te wen. Die eerste kwart van die verdrukking nader nou sy einde en volgens die profesie is “die toorn van die Lam” op hande.
In Nicolae kry Rayford vir die Verdrukkingsmag op die hoogste vlak insae in Carpathia se regime. Intussen onderneem Buck ‘n dramatiese nag lange reddingstog uit Israel deur die Sinaiwoestyn wat die leser in ademlose spanning vasgevang sal hou.


Reviews