Hulle Wat Agterbly 2: Die mag teen verdrukking

Skrywer: Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

1 in stock

1 in stock

Hulle Wat Agterbly 2: Die mag teen verdrukking deur Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye

In een rampspoedige oomblik verdwyn miljoene mense oor die hele wêreld.

Diegene wat agterbly, word deur oorlog, hongersnood, siektes en natuurrampe in die gesig gestaar. Dit alles gaan so verwoestend wees dat slegs ‘n kwart van die mensdom gaan oorleef, en vir die vyande van die Antichris en sy nuwe wêreldorde is die kanse op oorlewing nog skraler.

Rayford Steele, Buck Williams, Bruce Barnes en Chloe Steele span saam om die Mag teen Verdrukking te vorm. Hulle taak is duidelik uitgespel, en hulle het net een doel voor oë, naamlik om saam te staan en die vyande van God te beveg gedurende die sewe mees chaotiese jare wat die wêreld ooit sal beleef.

Reviews

Be the first to review “Hulle Wat Agterbly 2: Die mag teen verdrukking”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop