Huisgenoot: Wenke wat Werk

Skrywer: Leo Kritzinger

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R50.00

1 in stock

1 in stock

Huisgenoot: Wenke wat Werk deur Leo Kritzinger

Huisgenoot Wenke wat werk is die ideale boek vir elke lid van die gesin, met wenke vir goedkoop speelgoed vir baba, geldspaar- partytjiewenke vir die jongspan, honderde besparingsidees vir die besige huisvrou en talle wenke vir Pa om hom te help met al sy take in en om die huis.

Daar is dertien afdelings, met onder meer wenke vir die motor, die kombuis, buitelewe, verfwerk, naaldwerk en veiligheid in die huis. Die boek is gebaseer op Huisgenoot se baie gewilde rubriek “Wenke wat werk”.

Reviews

Be the first to review “Huisgenoot: Wenke wat Werk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop