Het God begin? deur Rassie van Niekerk
Hoe moet gelowiges vandag dink oor die boek Genesis? Weerlê die wetenskap en argeologie die Woord sodat gelowiges óf moet vashou aan die Skrif, óf moet kies om navorsing aan te hang?
Rassie van Niekerk bespreek in Het God begin? die eerste hoofstukke van die Genesisboek. Hy wys hoe wetenskaplike bevindinge juis kan toevoeg tot gelowiges se verwondering en aanbidding van ‘n almagtige Skepper-God. Verder belig hy ook die plek van die antieke verhale van die Skrif in ons dag en wys dat dit vandag steeds relevant is.


Reviews