Herfswind

Skrywer: Madelie Human

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Herfswind deur Madelie Human

Mari het net een groot begeerte en dit is om Groenweide se stof van haar voete af te skud, maar dis makliker gesê as gedaan want sy kry nêrens in die stad werk nie. Driaan, die nuwe besonder aantreklike predikant op die dorp, is ook ‘n doring in haar vlees want van ‘n predikant en die pastorie wil sy niks weet nie.

Maar wat maak jy as jy juis verlief raak op die een wat jy juis nie as troumateriaal vir jou beskou nie? En wat van die opgeknapte pastorie wat vir jou soos huis begin voel?

Wanneer sy uiteindelik ‘n kans kry om stad toe te gaan, neem sy ‘n verrassend ingrypende besluit…

Reviews

Be the first to review “Herfswind”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop