Help! My kind word groot

Skrywer: Johan Smith

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Help! My kind word groot deur Johan Smith

Die boek is geskryf deur prof Johan Smith om jou as ouer te help en raad te gee, maar ook voor te berei op die uitdagings van jou kind se tienerfase. Dit is een reuse, enorme voorreg om so ‘n rol in jou kind se lewe te kan speel.

Daar is egter baie ouers vandag wat hierdie kosbare geleentheid deur hulle vingers laat glip. Die boek is op so ‘n manier geskryf dat dit ook in groepsverband gebruik kan word, sodat ouers by mekaar kan leer en mekaar kan help met die ouerskapreis van jou kind wat op sy adolessensie-reis is.

Reviews

Be the first to review “Help! My kind word groot”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop