Groete van die Hiëna
R30.00
1 in stock
1 in stock
Groete van die Hiëna deur Leon de Villiers
“Daar is dus nie so ‘n ding soos chaos nie,” sê die goudvis.
“Selfs binne-in die deurmekaarste dinge – dit wat vir ons na totale chaos lyk – is daar orde. ‘n Verborge patroon weggesteek.”
Die Siamese kat sug in vervoering. Sy is dol oor diep gesprekke. Hoe dieper hoe beter.
“Hmm, fraktale. Die herhaling van patrone binne-in patrone binne-in patrone. Sonder om ooit op te hou. Kleiner en kleiner maar altyd dieselfde patroon. Nie net is daar orde in die skynbare chaos nie, maar alles het ‘n invloed op mekaar.”
“Dis reg, dis reg,” borrel die goudvis. “Alles is ineengeweef. Die lewe rimpel van kant tot kant. Ons woorde hier laat ‘n blom daar in …”
“Sjuut!” onderbreek die kat. “Moet liewer niks verder sê nie. Die mure het ore.”
In die Paleis van Chaos loop Roek Rykema hom om elke hoek en draai in sulke diep gesprekke vas, en hy weet nie eers hoe hy daarin beland het nie! Want al probeer hy ook hoe, kan hy nie ontsnap aan Crocuta nie, die smalende hiëna wat hom keer op keer konfronteer met sy diepste geheime. Al uitweg vir Roek is om met die stories wat hy in sy binnewêreld geskep het, ‘n dekagoon te bou om uit die Paleis te ontsnap.
Groete van die hiëna is ‘n besonderse verhaal uit die pen van die pryswennerskrywer Leon de Villiers. Dit neem die leser deur parallelle wêrelde, deur fantasieë en verhale wat in die onderbewussyn roer, deur die Paleis van Chaos en die Tuin van Orde, tot anderkant uit deur chaos se gat!
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm