Glansheld en die koerantprinses

Skrywer: Bernette Bergenthuin

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R20.00

1 in stock

1 in stock

Glansheld en die koerantprinses deur Bernette Bergenthuin

Sonja is ‘n joernalis. Uit ervaring weet sy ‘n meisie moet wegbly van ‘n celeb af, veral as hy Dawid van Wijk, Suid-Afrika se Goue Seun van swem is. Dit kan andersins net komplikasies beteken.

Maar sy is bereid om hom hierdie een aand by ‘n prystoekenning te help om hom van openbare verleentheid te red. Wat daarna gebeur, sou sy seker kon voorspel het. ja. Maar nie die konsekwensies daarvan nie. Nooit het sy gedink sy sal self vir die pers vlug nie. En nog minder dat sy die held se hart sal breek of is dit eintlik andersom?

Is hy ‘n held, of is hy net Dawid van Wijk?

Reviews

Be the first to review “Glansheld en die koerantprinses”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop