Geskenke vir die huis

Skrywer: Alma Schwabe

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R20.00

1 in stock

1 in stock

Geskenke vir die huis deur Alma Schwabe

Met die meer as sestig prettige handgemaakte artikels in Alma Schwabe se geskenke vir die huis kan jy nou ‘n eie stempel afdruk in jou huis – of vreugde bring in ander se lewe.

Al die lap artikels is goedkoop en maklik om te maak met behulp van volledige aanwysings, patrone van ware grootte en pragtige kleurfoto’s.

Reviews

Be the first to review “Geskenke vir die huis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop