Genesende Voeding

Skrywer: Willem Serfontein

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

Out of stock

Out of stock

Genesende Voeding deur Willem Serfontein

Die pilmentaliteit is inderdaad uitgedien; simptomatiese behandeling met geneesmiddels verwyder maar genees nie die oorsaak van siekte nie. Kan jy jou lewe en persoonlikheid omskep deur die genesende krag van voedsel in sy vol, onverfynde vorm uit die skoot van die natuur te ontsluit? Is dieet en lewenstyl die wonderkuur?

Genesende voeding verskaf al die antwoorde, riglyne, risikoprofiele en aksie-programme om jou lewenstyl suksesvol te verander. Die bonus is nie net optimale gesondheid nie, maar ook persoonlike sukses, geestesharmonie en, ja, ‘n lang lewe!

  • Wenstrategieë om die sluipmoordenaars en grypdiewe van gesondheid, lewensgehalte, breinkrag, geestesenergie te voorkom en te beveg.
  • Opwindende sleuteldeurbrake rondom mikrovoedingstowwe, hormone en hul rol in optimale gesondheid.
  • Ontgiffiging en versterking van die immuunstelsel; span anti-oksidante optimaal in en bestry kankerverwekkende vryradikale.
  • Nommerpas aanvullings vir jou individuele voedingsbehoeftes, met riglyne vir dosering.
  • Geestesiektes, chemiese breinwanbalans, breinkrag, verstandelike agteruitgang en die rol van mikrovoedings-tekorte.
  • Aksieprogram vir gesonde verslanking; trefferkuur vir verkoue en griep.
  • Voeding en die behoeftes van kinders, met riglyne rondom aandaggebreksindroom en hiperaktiwiteit.

Reviews

Be the first to review “Genesende Voeding”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop