Gebede vir elke vrou

Skrywer: Nina Smit

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Gebede vir elke vrou deur Nina Smit

Gebede vir elke vrou is ‘n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, dié boek bied jou ‘n gepaste gebed: of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is.

Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede oor jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer – vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.

Reviews

Be the first to review “Gebede vir elke vrou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop