Flenters vir lint

Skrywer: Bernette Bergenthuin

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R20.00

2 in stock

2 in stock

Flenters vir lint deur Bernette Bergenthuin

Van Christiaan Reynecke sou Katinka vergeet, sy sou hom uit haar hart werk … Hy het haar destyds verwerp. Erger nog, net geloop en haar vir die wolwe gelos. En nou is hy terug op Stellenbosch.

En sy is verloof aan Hannes Swartz, die een man teen wie Christiaan haar gewaarsku het. Dalk moes sy geluister het. Na die ou Christiaan. Die Christiaan wat sy kon vertrou. Nie die nuwe man in Christiaan se lyf wat homself Tiaan Reynders noem nie.

Die versoeking om haarself in die verraderlike bekende te verloor, is groot. Maar wat is die reëls as daar meer as net haar hart op die spel is?

Reviews

Be the first to review “Flenters vir lint”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop