Flentermens word heelmens

Skrywer: Helana Olivier

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Flentermens word heelmens deur Helana Olivier

Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas ‘n kankerdiagnose ontvang of moes ‘n geliefde aan die dood afstaan.

Bekende skrywer en radiopersoonlikheid Helana Olivier verstaan die pyn van verlies, en hoe flenters jy voel. Sy probeer, soos met haar drie vorige boeke (Ware verhale van vergifnis, Ware verhale van hoop en Ware verhale van geloof), jou bemagtig en bemoedig om weer op jou eie bene te staan.

Sy lei jou om deur jou verlies God weer te leer ken sodat ‘n nuwe storie van liefde in jou lewe geskryf kan word.

Reviews

Be the first to review “Flentermens word heelmens”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop