Dis ‘n feit deur Annatjie Erasmus
Dis ‘n feit! bevat ‘n verskeidenheid woord- en vasvraspeletjies wat ‘n wye belangstellingsveld dek en vir die leek sowel as die fynproewer groot plesier kan gee in ledige oomblikke. Die versameling is ingedeel in vyftien hoofstukke met tien speletjies elk.
Temas sluit in: algemene kennis, rolprente en televisie, woordkennis, skrywers en hul boeke, aardrykskunde, geskiedenis, musiek, sport, blokkiesraaisels en vele meer.


Reviews