Die vers van hoop
Skrywer: Max Lucado
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
R40.00
1 in stock
1 in stock
Die vers van hoop deur Max Lucado
‘God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. Johannes 3:16
Miljoene mense lees gereeld die bekende Johannes 3:16, maar net ‘n handjievol vertrou wat hulle lees. Is hulle dalk bang daar is ‘n vangplek? Of is hulle nie desperaat genoeg nie? Wanneer desperaatheid jou wêreld uitmekaar skeur, dink jy weer aan God se aanbod.
In 3:16 Die vers van hoop bestudeer Max Lucado Johannes 3:16 woord vir woord. Hy help ons om Jesus se lewensveranderende aanbod in hierdie teks te ontdek. Hy moedig ons aan om dit te aanvaar en nie die kans mis te loop om na die Vader toe te gaan nie. As jy die Bybel glad nie ken nie, begin hier op jou ontdekkingstog. Selfs al kan jy die Bybel uit jou kop opsê, keer altyd weer terug hierheen.
Johannes 3:16 is ‘n boodskap van hoop wat met God begin en met die ewige lewe eindig, en ons aanmoedig om dieselfde te doen. Kort genoeg om op ‘n papierservet te skryf of in ‘n ommesientjie te memoriseer, maar kragtig genoeg om tweeduisend jaar van storms en vrae te weerstaan.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm