Die Tehran-Inisiatief

Skrywer: Joel C. Rosenberg

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R70.00

1 in stock

1 in stock

Die Tehran-Inisiatief deur Joel C. Rosenberg

Die wêreld staan op die vooraand van vernietiging. Iran het pas sy eerste kernwapentoets gedoen. Miljoene Moslems oor die wêreld heen is oortuig hul messias, bekend as die Twaalfde Imam, het gekom. Leiers in Israel is bekommerd dat Tehran, totaal verblind deur die Twaalfde Imam, binnekort ‘n kernaanval kan loods wat ‘n tweede Jodeslagting en die vernietiging van Israel tot gevolg kan hê.

Die Withuis vrees Israel kan Tehran se kernaanlegte eerste aanval, wat tot gevolg kan hê dat die Midde-Oosterse konflik ontvlam, oliepryse die hoogte inskiet en die globale ekonomie ineenstort. Met baie op die spel en min uitvoerbare opsies oor, beveel die president van die VSA dat CIA-agent David Shirazi en sy span Iran se kernplofkoppe moet opspoor voordat Iran of Israel ‘n verwoestende eerste aanval kan loods.

Maar sal hulle betyds wees?

Reviews

Be the first to review “Die Tehran-Inisiatief”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop