Die spel van liefde
R25.00
Out of stock
Out of stock
Die spel van liefde deur Corne van Rooyen
Izette en die uiters sexy Markus trou inderhaas toe sy swanger raak, maar sy verlaat hom onder valse voorwendsels. Toe hy haar én hul kind opspoor, kom sy tot haar skok agter hulle is nooit geskei nie.
Markus probeer om weer haar liefde te wen, wat inderdaad onnodig is want sy bemin hom steeds, maar vir ‘n casanova wat vroue soos ‘n magneet aantrek, sien sy nie kans nie. Markus is vasbeslote om sy eerbaarheid te bewys, maar hy het geen verweer teen haar volgehoue argwaan teen hom nie.
Einde ten laaste gaan hy terug Johannesburg toe en kom Izette voor ‘n keuse te staan: Gaan sy hom voortaan onvoorwaardelik vertrou of vir altyd verloor?


Reviews