Die Skeuring

Skrywer: Beverly Lewis

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R60.00

1 in stock

1 in stock

Die Skeuring deur Beverly Lewis

Die mense self waag dit om hulle tradisies te bevraagteken … en elke patriarg moet kant kies.

Byna 100 dae het verloop sedert die ontydige dood van Nellie Mae Fisher se geliefde jonger suster, Suzy, en Nellie kan weer droom van ‘n toekoms saam met die aantreklike Caleb Yoder. Maar met die gerugte omtrent Suzy wat steeds die rondte doen, is daar mense wat die jong verliefde paartjie uitmekaar wil hou… insluitend Caleb se eie pa.

Intussen eis ‘n groterwordende groep van Honeybrook se Amish boere dat hulle toegelaat moet word om trekkers en ander verbode moderne geriewe te gebruik. Wanneer ‘n herlewing die spanning laat toeneem, begin gevoelens opvlam. Met die Ou Orde-gemeenskap wat tot breekpunt gedryf word, vind Nellie en Caleb dat hulle en hulle families in die middel is van wat dreig om ‘n onoorbrugbare kloof te word.

Reviews

Be the first to review “Die Skeuring”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop