Die meisie langsaan

Skrywer: Nellie Alberts

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Die meisie langsaan deur Nellie Alberts

Liebert se susters skryf hom in vir ‘n Vrousoekprogram op TV, hoewel hy baie steeks is daaromtrent. Adamia is mos op sy perdeplaas en hulle kom goed klaar. Adamia se hart is egter styf toegesluit ná die episode met Mitch in Kentucky.

Sy verloor gewig en versorg haarself skielik baie beter, en dis natúúrlik nie vir Liebert nie. Die “popsies” van die TV-program kom kuier, en tot Adamia se grootste skok daag Mitch ook by die plaas op…

Adamia skarrel om ‘n saboteur te ontmasker; en ook om haar liefde vir Liebert te onderdruk, want tussen die popsies en Mitch se leuens het sy nie ‘n kans om Liebert se hart te wen nie. Of het sy?

Reviews

Be the first to review “Die meisie langsaan”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop