Die Karan Beef Beesvleis Kookboek
R60.00
1 in stock
Die Karan Beef Beesvleis Kookboek deur Heilie Pienaar
Die Karan Beef Beesvleiskookboek sluit meer as 80 verleidelike en maklike resepte in vergesel deur aanloklike volkleur foto’s. Die reeks resepte – van geurige oondbraaistukke tot biefskywe en slaaie – is ‘n bewys van hoe veelsydig beesvleis kan wees en demonstreer die gebruik daarvan in alledaagse etes en onthale. Die resepte wissel van klassiek tot modern, van tradisioneel Suid-Afrikaans tot gunsteling geregte van regoor die wêreld.
Die resepte is simplisties, dog smaaklik en die bestanddele is geredelik beskikbaar. Die boek sluit ook waardevolle inligting in oor die klassifisering van beesvleis, die keuse en voorbereiding van elke snit en verskaf advies oor die beskikbare gaarmaakmetodes. Die Karan Beef Beesvleiskookboek is gelaai met idees en wenke wat jou sal inspireer!






Reviews