Die Ikoon

Skrywer: Johan Smit

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Die Ikoon deur Johan Smit

Vanaf die suidpunt van Afrika vertrek ‘n groepie Suid-Afrikaners op ‘n toer na moedertjie Rusland, die misterieuse land van tsaars … en kosbare ikone. Soos wat die groep al dieper in die hart van Rusland inreis, leer ken ons elke toerlid se hartseer en geheime. Terselfdertyd begin die konflik oplaai binne ‘n Russiese familie wat ‘n baie waardevolle ikoon besit waarop handelaars graag hulle hande sal wil lê.

Sal die ikoon bewaar kan word, of sal hebsug seëvier? En sal daar genesing en aanvaarding kom vir die reisigers op hierdie avontuur in die vreemde?

Reviews

Be the first to review “Die Ikoon”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop