Die Hemel is Werklik
Skrywer: Todd Burpo, Lynn Vincent
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
R35.00
Out of stock
Out of stock
Die Hemel Is Werklik is die ware verhaal van ‘n vierjarige seuntjie van ‘n leraar van ‘n klein dorpie in Nebraska wat tydens ‘n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer. ,p> Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ‘n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit.
Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ‘n werklike plek.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm