Die Heilige Gees en Pinkstervolheid
Skrywer: Solly Ozrovech
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
R45.00
1 in stock
1 in stock
Die Heilige Gees en Pinkstervolheid deur Solly Ozrovech
Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid.
Julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
Johannes 14:16-17
Voor Jesus se hemelvaart het Hy belowe om ons nie alleen te laat nie, maar om die Heilige Gees as Trooster te stuur om ons by te staan. Met die uitstorting van die Heilige Gees is die gelowiges geseën met God se wonderbaarlike teenwoordigheid, en ons kan dit vandag steeds vir ons toe-eien. Pinkster herinner ons daaraan dat Jesus by die deur van ons hart staan en klop, gretig om ons met sy rykste seëninge te ontmoet.
Sal jy oopmaak vir hierdie geseënde ontmoeting met Hom; Hom toelaat om jou so te vervul dat jy ‘n lewende fontein sal word vir ‘n dorstige wêreld? In hierdie boek help beminde skrywer Solly Ozrovech die gelowige om opnuut die suiwer en reinigende vuur van die Heilige Gees te voel brand in sy binneste, te reageer op die roepstem van Jesus en daardie Pinkstervolheid uit te dra na ander vir ‘n ryke oes van geestelike krag en besieling.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm