Wat jy in jou hand hou, is ‘n boek vol betroubare troos. Dit is ń broodnodige boek .Daar is immers nie ń mens in hierdie wêreld wat nie by geleentheid behoefte het aan vertroosting en nuwe hoop van verskillende aard nie. Goedkoop troos is maklik genoeg beskikbaar: “Toe maar, môre skyn
die son weer.” Of: “Alles sal regkom, hou maar net moed.”
Sê wie? dink ons dan sinies. Hóé gaan dinge “regkom”? Op grond waarvan kan ek glo dat my son weer sal skyn? Ek is al te veel teleurgestel. Mense se beloftes beteken meestal niks.
Ja, mense se beloftes is feilbaar, want mense is feilbaar. Maar nie die beloftes in die Bybel nie. Want die Een wat agter dié beloftes staan, het Homself deur die geskiedenis bewys as absoluut betroubaar. God se woord is so goed soos ‘n daad.
Op sy beloftes kan jy reken.
- Wat jy in hierdie boek vind, is ‘n versameling “Bybelbeloftes vir elke behoefte” gerieflik ingedeel onder alfabetiese temas vir maklike naslaan in jou besondere situasie. (Bv: “Wanneer arrogante mense jou verneder” of: “Wanneer jy groot besluite moet neem”.)
- Vir die dieper delwers is daar nog veel méér. Die tweede helfte van die boek bied Bybelbeloftes en toeseggings ingedeel onder teologiese temas. Elk van die 366 belofteryke Skrifgedeeltes in hierdie afdeling – een vir elke dag van die jaar! – word toegelig met kort, kundige agtergrondinligting en kommentaar.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Potchefstroom.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm
Die Groot Belofteboek
R65.00
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
1 in stock