Die Droomgewer
R40.00
1 in stock
1 in stock
Die Droomgewer deur Bruce Wilkinson
Hier is ‘n kort verhaaltjie wat jou nog lank sal laat nadink.
Hierdie pakkende moderne gelykenis vertel van Alleman, wat dit waag om die land Oorbekend agter te laat en die pad te vat agter sy Groot Droom aan. Ook jy het ‘n Groot Droom gekry wat jou lewe en die wêreld om jou kan verander. Dit is die Droom wat die Droom Gewer wil hê jy moet uitleef.
Maar lyk dit of jou Groot Droom net ‘n hopeloos onbereikbare droom gaan bly? Of sit en wag jy dat iets of iemand anders jou Droom sal waar maak. Dan is Die Droom Gewer die boek vir jou.
Want hierin vertel Bruce Wilkinson hoe ‘n mens uit die groef van die oorbekende kan breek, jou vrees kan oorwin, en die struikelblokke kan oorkom wat keer dat jy jou Groot Droom lééf eerder as om dit net te droom.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm