Die blaasbalk blaas hard (Grootdruk)

Skrywer: Engela Linde

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Die blaasbalk blaas hard deur Engela Linde

Die eerste verhaal in die trilogie, saam met Silwer uit die smeltoond en Mooi is die erfenis, vertel van die jong Gerhard Rheeder as teologiese student op Stellenbosch en sy liefde vir Edith.

Na baie terugslae vervul Gerhard sy ideaal om predikant te word, maar dit is glad nie so maklik om Edith se hart te wen nie.

Reviews

Be the first to review “Die blaasbalk blaas hard (Grootdruk)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop