Cappuccino vir twee

Skrywer: Nina Smit

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Cappuccino vir twee deur Nina Smit

“Sonder vriende kan ons nie régtig blom ons geplant is nie; kan ons nie ons ware potensiaal bereik nie, weet ons nie werklik hoeveel vreugde die lewe kan inhou nie.” ~ Nina Smit

Hoe waar is hierdie woorde nie! Ons vroue ken mos daardie diep behoefte aan die vreugde van iemand wat verstáán, iemand wat hóór, iemand met wie jy jou hart en jou wese kan deel oor ‘n cappuccino en ‘n reuse sny koek. In Cappuccino vir Twee kyk Nina na die vele fasette van vriendskap in onderafdelings soos “Vriendskap tussen die geslagte en “Die moets en moenies van vriendskap, en rond elke afdeling af met ‘n handvol gepaste wyshede. Die waarhede en wyshede in hierdie bundel is Nina Smit op haar beste!

Reviews

Be the first to review “Cappuccino vir twee”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop