Bloed Susters: Roelien Schutte en Eileen de Jager soos vertel aan Ilze Salzwedal
Die verhaal van twee vroue wat doen wat min sal doen vir ‘n lewe …
Susters, Eileen de Jager en Roelien Schutte se werk in Pretoria behels om nie net daagliks dikwels grusame tonele skoon te maak nie, maar ook om te probeer om die trauma vir dié wat agterbly, te verlig.
Crime Scene Clean-up behoort aan hierdie twee vroue, wat met spanne regoor Suid-Afrika tonele van moorde, selfmoorde en ander misdade skoonmaak.


Reviews