Bittersoet

Skrywer: Natasha Sutherland

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Bittersoet deur Natasha Sutherland

Natasha Sutherland was die prinses wat met haar droomprins, ‘n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en ‘n suksesvolle beroep as aktrise en program vervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer.

Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.
In die inspirrende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van ‘n enkelvrou oor haar aanbeweeg van “Gebreek”, na “Verbind'” tot om “Bevry” te wees.

In die drie dele kan jy lees oor..

  • Mans en liefde
  • Vroue en vriendskap
  • Kinders en egskeiding
  • Engele en gebed
  • Die huwelik en seks
  • Affairs en ontrouheid
  • Alleenheid en depressie
  • Stilte en dans
  • en hoe om ‘n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.

Aanvanklik lees ‘n mens Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie ‘n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit ‘n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin- soos vergifnis – vir altyd sal verander.

Reviews

Be the first to review “Bittersoet”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop