Bestem vir geestelike groei

Skrywer: Dirkie van der Spuy

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Bestem vir geestelike groei deur Dirkie van der Spuy

Jy is bestem om geestelik te groei.

Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van:

  • Wedergeboorte
  • Vervulling met die Heilige Gees
  • God se Woord
  • Getuienis
  • Gehoorsaamheid
  • Diensbaarheid
  • Innerlike genesing.

Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net ‘n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op ‘n dieper verhouding met God. Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.”

Reviews

Be the first to review “Bestem vir geestelike groei”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop