Beleef ‘n inniger verhouding met God

Skrywer: Gary Smalley

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Beleef ‘n inniger verhouding met God deur Gary Smalley

Op die kruin van sy sukses as ‘n gewilde berader, skrywer en spreker het Gary Smalley gefrustreerd, teleurgestel en oorlaai gevoel.

Klink dit bekend?

In Beleef ‘n inniger verhouding met God skryf Gary Smalley oor die onvergeetlike wekroep wat hy van God gekry het. Sy lewe, hart en lewensuitkyk het verander. Gary het ses gewoontes aangeleer wat hom help om na God te luister. Die gevolg is vrede, vergenoegdheid en vreugde wat slegs van God af kan kom.

Gary wil hê jy moet dieselfde vreugde ervaar. Ontdek hoe jy God se stem in jou lewe kan herken.

Reviews

Be the first to review “Beleef ‘n inniger verhouding met God”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop