As ‘n kind se lag verdwyn

Skrywer: Henk Gous, Ansie Gous

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

As ‘n kind se lag verdwyn deur Henk en Ansie Gous

Wanneer ‘n mens ‘n splinternuwe klein mensie in jou arms hou, kan jy soms nie anders as om te wonder wat die lewe vir hierdie baba inhou nie. En hoewel ouers vasbeslote is om hulle kind, sover dit binne hul vermoë is, te beskerm, besef hulle ook dat kinders seerkry. Hulle val en breek ‘n arm; hulle kry snye en skrape en bloukolle, dinge wat dikwels gou vergete is.

Maar daar is ‘n ander seerkry. Hierdie seerkry betrap ‘n ouer dikwels onverhoeds, want kinders is bedoel vir lag en speel en sorgelose dae – nie vir die donker van depressie nie. As ‘n kind se lag verdwyn sal mense bewus maak van die realiteit van depressie by kinders. Dit is ‘n praktiese hulpmiddel vir ouers en ander volwassenes wat ‘n hand wil uitsteek na ‘n jong depressielyer – voordat dit te laat is…

Reviews

Be the first to review “As ‘n kind se lag verdwyn”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop