Alles behalwe die geheim van my whiskies

Skrywer: Rachelle Greeff

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Alles behalwe die geheim van my whiskies deur Rachelle Greeff

‘n Keur uit Rachelle Greeff se rubrieke wat oor die jare in Die Burge en Rapport verskyn het. Rachelle skryf oor boeke, motorfietsry, kosmaak, kinders, troeteldiere en vleisbraai op nege rooi bakstene. Dikwels wil jy hardop lag, dikwels lees jy iets twee keer omdat dit so mooi en raak gestel is, dikwels kyk jy met ander oe na die wereld om jou.

“Jy kan hierdie boek soos goeie sjokolade benader. As jy genoeg wilskrag het, kan jy die 52 rubrieke – een vir elke week van die jaar – so n lekseltjie op ‘n slag lees. Maar waarskynlik gaan dit behaag dat jy alles op een slag sal verorber. Toemaar wat, anders as sjokolade, maak dit nie vet en veroorsaak geen skuldgevoelens nie.” – Marita van der Vyver

Reviews

Be the first to review “Alles behalwe die geheim van my whiskies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop