50 van die beste volstruisresepte
Volstruis het dieselfde smaak en tekstuur as beesvleis, maar met laer vet- en cholesterolvlakke is dit die perfekte maaltyd vir gesondheidsbewustes wat tog ‘n stukkie rooivleis wil geniet. Volstruisvleis is so veelsydig dat dit in enige vorm – van ‘n sappige lendestuk tot maalvleis en wors- gekoop en voorberei kan word.
50 van die Beste Volstruisresepte bestaan uit ‘n versamneling resepte van regoor Suid-Afrika wat ligte somerdisse en geurige winterkos insluit.


Reviews