Geskenke vir die huis deur Alma Schwabe
Met die meer as sestig prettige handgemaakte artikels in Alma Schwabe se geskenke vir die huis kan jy nou ‘n eie stempel afdruk in jou huis – of vreugde bring in ander se lewe.
Al die lap artikels is goedkoop en maklik om te maak met behulp van volledige aanwysings, patrone van ware grootte en pragtige kleurfoto’s.


Reviews