In die land van eenoor

Skrywer: Louise van Niekerk

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

In die land van eenoor deur Louise van Niekerk

Agterin die boek ingesluit is die Suid-Afrikaanse Gebaretaal alfabet.

Louise vertel in hierdie boek oor die lewens van dowe persone, deafies soos hul in die algemene spreektaal genoem word, asook haar betrokkenheid by DOWE TV. Heelwat inligting oor die wereld van ‘n dowe. Boek is geskryf in dagboek formaat met baie ekstras by

Reviews

Be the first to review “In die land van eenoor”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop