Om seuns groot te maak

Skrywer: Dr. James Dobson

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R45.00

1 in stock

1 in stock

Om seuns groot te maak deur Dr. James Dobson

Met soveel verwarring oor die man se rol in die samelewing is dit geen wonder nie dat baie ouers en onderwysers geen raad meer weet wanneer dit by die grootmaak van seuns kom nie. Ons kultuur het manlikheid van sy eer beroof en seuns moet nou die gevolge daarvan dra. Ouers, onderwysers en ander mense betrokke by die vorming van seuns se karakter het baie vrae:

  • Is seuns fundamenteel regtig anders as meisies? Indien wel, hoe?
  • Watter rol speel kompetisie in ‘n seun se ontwikkeling?
  • Wat is ‘n pa se unieke bydrae in die grootmaak van ‘n seun? Wat van die ma se rol?
  • Watter bydrae kan grootouers lewer in die grootmaak van ‘n gesonde kleinseun?
  • Watter invloed het ons gejaagde lewenstyl op seuns?
  • Wat is die beste manier om seuns op te voed?
  • Watter spesiale raad is beskikbaar vir enkelouers van seuns?
  • Watter invloed het egskeiding op seuns?
  • Wat veroorsaak homoseksualiteit? Kan dit voorkom word?
  • Wat moet ons doen om die volgende generasie mans te vorm?

In Om seuns groot te maak pak dr. James Dobson, Amerika se geloofwaardigste kundige op die gebied van gesinsake, hierdie vrae en gee raad en bemoediging gebaseer op ‘n sterk Bybelse fondament.

Reviews

Be the first to review “Om seuns groot te maak”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop