Op die Vrou af 2

Skrywer: Andre le Roux

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Op die Vrou af 2 deur Andre le Roux

Hierdie is die derde bundel van die bekroonde en gewilde joernalis se SARIE-rubrieke.

Ná 10 jaar, 9 joernalistieke pryse en twee suksesvolle verhoogverwerkings is Lesers se reaksie deur die jare: “Dis die beste medisyne vir stres” en “Met sy humor is hy die een wat in hierdie land van geweld en trane almal weer die son laat raak sien.”

Die stukke bied die leser heerlike, aweregse humor en satire.

Reviews

Be the first to review “Op die Vrou af 2”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop