Halwehuisliefde

Skrywer: Alma Carstens

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Goed

R20.00

1 in stock

1 in stock

Halwehuisliefde deur Alma Carstens

Babette het sonde met die buurman wat in die ander helfte van haar onderverdeelde huis intrek. Sy kan die onaardse lawaai van sy kitaar nie verduur nie, ook nie sy hond nie. En hoe aantreklik hy ook al is, ‘n man wat in ‘n band en nie in ‘n orkes speel nie, is net nie haar tipe nie. Sy is nie eens beïndruk toe sy later verneem hoe beroemd Blind Justice se lead singer is nie, soos haar sussie dit noem.

Maar die mens wat sy agter dié lead singer op verhoog leer ken, is een om mee rekening te hou. En vergeefse liefde kan ‘n seer ding word.

Reviews

Be the first to review “Halwehuisliefde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop