Lyf deur Christa Jonker-Jordaan
Nicola is dik. En sy is dik vir haar dikke lyf wat maak dat niemand haar raaksien nie …
Lyf is die verhaal van een oorgewig meisie se soeke na aanvaarding op die enigste manier wat vir haar effektief lyk: deur gewig te verloor. Maar dit gaan nie net oor wroeging oor gewig nie, daar is ook vriendskap, opregte omgee, geloof-in-aksie, hope pret en natuurlik romanse!


Reviews