Ontdekkingstogte: Groot Katte

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Ontdekkingstogte: Groot Katte

Kom saam op safari en ontmoet die groot katte van die wêreld. Sluit aan by ‘n jagtog van die koning van die diere, hardloop soos die wind saam met die jagluiperd en kruip saam met die tier in die lang gras weg!

Dié boek met sy pragtige illustrasies neem jou van die snikhete grasvlakte in Afrika waar die leeus brul tot die ysige sneeulandskap waar die sneeuluiperd woon. Op jou reis sal jy sien hoe hierdie fassinerende diere hulle kleintjies grootmaak, hul gebied afbaken en jag.

Reviews

Be the first to review “Ontdekkingstogte: Groot Katte”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop