Granate bloei in Jerusalem

Skrywer: Marzanne Leroux-Van der Boon

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

1 in stock

1 in stock

Granate bloei in Jerusalem deur Marzanne Leroux-Van der Boon

Marc, ’n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ’n geloofstryd – bestaan Jesus regtig?

Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Is hy Christen of Jood? Suid-Afrikaner of Israeli? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle (met hul uiteenlopende kulturele, politieke en godsdienstige agtergrond) ’n toekoms saam?

En wie is Yeshua (Jesus)? Bestaan Hy werklik?

Reviews

Be the first to review “Granate bloei in Jerusalem”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop