Kweek kinders met karakter

Skrywer: Hettie Brittz

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R120.00

1 in stock

1 in stock

Kweek kinders met karakter deur Hettie Brittz

Wens jy jou kind het met ‘n handleiding gekom? Hier is die handleiding!

Jy kan leer

  • wat jou kind se unieke temperament is en watter ouerskap-styl die beste daarby pas
  • hoe om jou jong boompies so te buig dat hulle nie knak nie
  • waarom ‘n straf vir een kind werk, maar nie vir die ander nie waarop om jou ouerskapinsette vir elke kind te fokus, sodat jy met jou beperkte tyd die grootste impak kan maak
  • hoe om jou kind se taal te praat sodat julle mekaar verstaan
  • hoe om jou kind se emosies, behoeftes en prestasies reg te hanteer sodat sy ‘n kind met karakter kan wees,

Kweek kinders met karakter kan ook baie effektief in ‘n klein-groep aangewend word. Elke hoofstuk eindig met praktiese oefeninge, uitdagende besprekingspunte en kort Bybelstudies, Neem sommer ‘n hele paar ouers saam met jou op die pad uit die ouerskapoerwoud uit!

Reviews

Be the first to review “Kweek kinders met karakter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop