Vertrou God, dag vir dag

Skrywer: Joyce Meyer

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Vertrou God, dag vir dag deur Joyce Meyer

Die wêreld verwag van jou om jou vertroue in jou omstandighede, jou sukses, jou talente en ander se opinies te plaas. Maar God het jou geroep om bo die wêreld uit te styg en om elke dag al jou vertroue in Hom te plaas – om alles wat Hy in sy Woord belowe het te glo en bo alles toe te pas.

In hierdie dinamiese nuwe dagstukkieboek bied die internasionale spreker en topverkoperkoperskrywer, Joyce Meyer, ‘n kragtige ‘beginpunt’ vir elke dag van die jaar. Elke dagstukkie is vol van Joyce se praktiese raad en hulp asook beloftes uit God se Woord wat jy vinnig en maklik in jou eie lewe kan toepas.

Reviews

Be the first to review “Vertrou God, dag vir dag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop