Fasade van die hart

Skrywer: Mari Roberts

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R20.00

2 in stock

2 in stock

Fasade van die hart deur Mari Roberts

Sy verfoei hom, kan dit nie eens verduur om naby hom te staan nie, wat nog te sê langs hom sit en wild uit die helikopter met dwelmpyltjies skiet. Beate weet van Derrick de Winter se voete van klei. Kleintyd was hy haar beste maat, haar held, totdat hy met Lucy begin uitgaan het … en geweier het om die verantwoordelikheid van hul kind te dra. Sy weet hy gryp onbetrokke na vroue soos stukkies dryfhout wat verbykom, en los hulle ewe vinnig.

Sy sal haar nie laat meesleur nie. Maar die aand van die verpestelike rooi rok speel sy roekeloos saam, met gevolge wat selfs sy nie kon voorsien nie.

Reviews

Be the first to review “Fasade van die hart”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop