Op vlerke van geloof

Skrywer: Solly Ozrovech

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Op vlerke van geloof deur Solly Ozrovech

Op vlerke van geloof – die kroon op Solly Ozrovech se skryfwerk van die afgelope 25 jaar. 366 Dagstukke vol troos, bemoediging en hoop. Met elke dagstuk sê Solly Ozrovech: Vertrou op God. Skuil by Hom. Hy sál vir jou krag gee sodat jy kan vlieg met arendsvlerke en kan hardloop in die wedloop van die lewe sonder om moeg te word.

Die tematiese indeling voor in maak hierdie dagboek nog meer beonders. Wanneer jy die behoefte het om oor ‘n sekere onderwerp te lees, kyk in die alfabetiese lys by watter dag van die jaar jy daaroor kan lees.

Begin jou dag met Op vlerke van geloof en leef voluit vir God.

Reviews

Be the first to review “Op vlerke van geloof”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop