Ringmure om Savarin

Skrywer: Nickey van Schalkwyk

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Ringmure om Savarin deur Nickey van Schalkwyk

Justin Rousseau het sy stiefsuster, Karina, lief al jare lank. Maar hy is maar net Savarin, die spog-wynplaas, se bestuurder, en Karina is die erfgenaam. Twee dinge verhinder hom om sy liefde aan haar te verklaar. Karina laat maar alte duidelik blyk dat sy onbetrokke by Savarin en sy mense wil bly; en sou hy tóg besluit om haar die hof te maak, sal die mense sê dit gaan om die halsbandjie, Savarin, en nie om die hondjie nie.

Dan spoor Karina se pa, Dawid, sy kleinkinders uit sy cerste huwelik op. Karina is hewig ontsteld oor Stefan en Anet Marquard se koms na haar geboortegrond, en sy soek vertroosting en onderskraging by Justin. So kry hy die geleentheid om nader aan haar te kom. Tog is daar skanse tussen hulle. Karina vrees dat Grethe Ungerer, haar pa se Duitse vrou wat tydens die Tweede Wereldoorlog spoorloos verdwyn het, net soos haar kind die aanval op Brussel oorleef het. En as sy nog leef, was Dawid nooit wettiglik met Helené, Karina se ma, getroud nie, en dan is Karina buite die eg gebore.

Boonop lyk dit asof Justin meer in Janet belang stel as wat nodig is.

Reviews

Be the first to review “Ringmure om Savarin”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop